Afrikaans Phrases

Afrikaans Phrases

Trying to find some Afrikaans phrases? Below we have listed many useful expressions including: Greeting Phrases | Farewell Expressions | Holidays and Wishes | How to Introduce Yourself | Romance and Love Phrases | Solving a Misunderstanding | Asking for Directions | Emergency Survival Phrases | Hotel Restaurant Travel Phrases | Daily Expressions | Cuss Words (Polite) | Writing a Letter | Short Expressions and words

Also don't forget to check the rest of our other lessons listed on Learn Afrikaans. Enjoy the rest of the lesson!

Share

Afrikaans Phrases

Enjoy these Afrikaans expressions, but don't forget to bookmark this page for future reference.


English Afrikaans Phrases
GreetingGroete
Hi!Haai!
Good morning!Goeie môre!
Good afternoon!Goeie middag!
Good evening!Goeie naand!
Welcome! (to greet someone)Welkom!
Hello my friend!Hallo my vriend!
How are you? (friendly)Hoesit?
How are you? (polite)Hoe gaan dit?
I'm fine, thank you!Ek's goed, dankie!
And you? (friendly)En jy?
And you? (polite)En u?
GoodGoed
Not so goodNie so goed nie
Long time no seeLank laas gesien
I missed youEk het na jou verlang
What's new?Wat's nuut?
Nothing newNiks nuut nie
Thank you (very much)!(Baie) dankie!
You're welcome! (for "thank you")Plesier!
My pleasurePlesier!
Come in! (or: enter!)Kom binne!
Make yourself at home!Maak jouself tuis!
Farewell ExpressionsTotsiens Groete
Have a nice day!Geniet die dag!
Good night!Goeie nag!
Good night and sweet dreams!Goeie nag en soet drome!
See you later!Sien jou later!
See you soon!Sien jou binnekort!
See you tomorrow!Sien jou môre!
Good bye!Tot siens!
Have a good trip!Geniet die reis!
I have to goEk moet gaan
I will be right back!Ek is nou terug!
Holidays and WishesOm iemand iets toe te wens
Good luck!Geluk!
Happy birthday!Gesёende Verjaarsdag!
Happy new year!Gesёende Nuwe Jaar!
Merry Christmas!Gesёende Kersfees!
Happy EasterGesёende Paasfees
Happy Holidays!Lekker vakansie!
Congratulations!Veels geluk!
Enjoy! (or: bon appetit)Geniet dit!
Bless you (when sneezing)Wees gesёend!
Best wishes!Beste wense!
Cheers! (or: to your health)Gesondheid!
Accept my best wishesAanvaar (asseblief) my beste wense
How to Introduce YourselfHoe om jouself bekend te stel
What's your name?Wat is jou naam?
My name is (John Doe)My naam is (Jan Raap)
Nice to meet you!Bly te kenne!
Where are you from?Waar is jy vandaan?
I'm from (the U.S/ South Africa)Ek is van die Vereenigde State van Amerika / Suid Afrika
I'm (American/ South African)Ek's Amerikaans / Suid Afrikaans
Where do you live?Waar bly jy?
I live in (the U.S/ South Africa)Ek bly in the Vereenigde State van Amerika / Suid Afrika
Do you like it here?Hou jy van die lewe hier? (die lewe = life)
South Africa is a beautiful countrySuid Afrika is 'n pragtige land
What do you do for a living?Wat doen jy vir 'n bestaan?
I'm a (teacher/ student/ engineer)Ek's 'n onderwyser/student/ ingenieur
Do you speak (English/ Afrikaans)?Praat jy (Engels/Afrikaans)?
Just a littleNet 'n bietjie
I like AfrikaansEk hou van Afrikaans
I'm trying to learn AfrikaansEk probeer Afrikaans leer
It's a hard languageDis 'n moeilike taal
It's an easy languageDis 'n maklike taal
Oh! That's good!O! Dis goed!
Can I practice with you?Kan ek dit met jou beoefen?
I will try my best to learnEk sal my bes probeer om te leer
How old are you?Hoe oud is jy?
I'm (twenty one, thirty two) years oldEk's een-en-twintig/ twee en dertig jaar oud?
It was nice talking to you!Dit was lekker om met jou te praat!
It was nice meeting you!Dit was goed om jou te ontmoet!
Mr.../ Mrs. .../ Miss...Meneer (Mnr) Mevrou (Mev.) Mejuffrou (Mej.)
This is my wifeDit is my vrou
This is my husbandDit is my man
Say hi to Thomas for meSê vir Thomas ek se hallo / Sê vir Thomas ek stuur groete
Romance and Love PhrasesRomans
Are you free tomorrow evening?Is jy beskikbaar môre aand?
I would like to invite you to dinnerEk wil vir jou nooi vir aandete?
You look beautiful! (to a woman)Jy lyk mooi or Jy lyk fantasties
You have a beautiful nameJy't 'n mooi naam
Can you tell me more about you?Vertel my meer omtrent jouself
Are you married?Is jy getroud?
I'm singleEk's ongetroud
I'm marriedEk's getroud
Can I have your phone number?Kan ek jou kontak nommer kry?
Can I have your email?Kan ek jou e-pos adres kry?
Do you have any pictures of you?Het jy prente van jouself?
Do you have children?Het jy kinders?
Would you like to go for a walk?Wil jy gaan vir 'n uitstappie?
I like youEk hou van jou
I love youEk is lief vir jou
You're very special!Jy's baie spesiaal
You're very kind!Jy's baie gaaf!
I'm very happyEk's baie gelukkig
Would you marry me?Sal jy met my trou?
I'm just kiddingEk terg maar net
I'm seriousEk's ernstig
My heart speaks the language of loveMy hart praat die taal van liefde
Solving a MisunderstandingVerklaring van 'n misverstand
Sorry! (or: I beg your pardon!)Verskoon my
Sorry (for a mistake)Jammer
No problem!Geen probleem nie!
Can you repeat please?Kan jy (dit) herhaal asseblief? (dit = it)
Can you speak slowly?Kan jy stadig praat?
Can you write it down?Kan jy dit neerskryf?
Did you understand what I said?Het jy verstaan wat ek gesê het?
I don't understand!Ek verstaan nie!
I don't know!Ek weet nie!
What's that called in Afrikaans?Wat noem jy dit in Afrikaans?
What does that word mean in English?Wat beteken daardie woord in Engels?
How do you say "thanks" in Afrikaans?Hoe sê 'n mens 'thank you' in Afrikaans?
What is this?Wat is dit?
My Afrikaans is badMy Afrikaans is sleg
Don't worry!Moet nie bekommerd wees nie!
I agree with youEk stem saam met jou
Is that right?Is dit reg?
Is that wrong?Is dit verkeerd?
What should I say?Wat moet ek sê?
I just need to practiceEk moet dit net beoefen
Your Afrikaans is goodJou Afrikaans is goed
I have an accentEk het 'n aksent
You don't have an accentJy het nie 'n aksent nie
Asking for DirectionsOm vir hulp en rigting te vra
Excuse me! (before asking someone)Verskoon my!
I'm lostEk's verlore
Can you help me?Kan jy my help?
Can I help you?Kan ek help?
I'm not from hereEk is nie van hier nie
How can I get to (Cape Town, Pretoria)? Hoe kan ek uitkom by Kaapstad / Pretoria?
Go straightGaan reguit
ThenDan
Turn leftDraai links
Turn rightDraai regs
Can you show me?Kan jy vir my wys?
I can show you!Ek kan vir jou wys
Come with me!Kom saam met my!
How long does it take to get there?Hoe lank neem dit om daar te kom?
Downtown (city center)Middestad
Historic center (old city)Historiese Sentrum
It's near hereDis hier naby
It's far from hereDis ver hiervandaan
Is it within walking distance?Is dit binne loopafstand?
I'm looking for Mr. SmithEk soek vir Meneer Smit?
One moment please!Net 'n oomblik asseblief!
Hold on please! (when on the phone)Net 'n oomblik asseblief!
Here is not hereHy is nie hier nie
AirportLughawe
Bus stationBus halte
Train stationStasie
TaxiHuur Motor
NearNaby
FarVer
Emergency Survival PhrasesNoodgevalle en oorlewings uitdrukkings
Help!Help!
Stop!Stop!
Fire!Brand! / Vuur!
Thief!Dief!
Run!Hardloop!
Watch out! (or: be alert!)Kyk uit!
Call the police!Bel die polisie!
Call a doctor!Bel 'n dokter!
Call the ambulance!Bel 'n ambulaans!
Are you okay?Is jy okay? Is jy reg?
I feel sickEk voel siek
I need a doctorEk benodig 'n dokter
AccidentOngeluk
Food poisoningKos vergifting
Where is the closest pharmacy?Waar is die naaste apteek?
It hurts hereDit voel seer hier
It's urgent!Dis dringend!
Calm down!Kalmeer!
You will be okay!Jy sal reg wees!
Can you help me?Kan jy my help?
Can I help you?Kan ek vir jou help?
Hotel Restaurant Travel PhrasesHotel, Restaurant en Reis (Uitdrukkings)
I have a reservation (for a room)Ek het 'n bespreking (vir 'n kamer)
Do you have rooms available?Het julle kamers beskikbaar?
With shower / With bathroomMet 'n stort / met 'n badkamer?
I would like a non-smoking roomek soek 'n nie-rook kamer
What is the charge per night?Hoeveel kos dit per aand?
I'm here on business /on vacationEk is hier op besigheid / met vakansie
DirtyVeil
CleanSkoon
Do you accept credit cards?Aanvaar julle krediet kaarte?
I'd like to rent a carEk wil graag 'n motor huur
How much will it cost?Hoeveel sal dit kos?
A table for (one / two) please!n Tafel vir een/twee asseblief!
Is this seat taken?Is hierdie sitplek beskikbaar?
I'm vegetarianEk is vegetariёr / 'n groente-eter
I don't eat porkEk eet nie varkvleis nie
I don't drink alcoholEk drink nie alkohol nie
What's the name of this dish?Hoe noem jy dit?
Waiter / waitress!Kelner / kelnerin
Can we have the check please?Kan ons die tjek kry asseblief?
It is very delicious!Dis heerlik!
I don't like itEk hou nie daarvan nie
Shopping ExpressionsInkopies
How much is this?Hoeveel kos dit?
I'm just lookingEk kyk maar net
I don't have changeEk het nie kleingeld nie
This is too expensiveDis te duur
ExpensiveDuur
CheapGoedkoop
Daily ExpressionsAlledaagse uitdrukkings
What time is it?Hoe laat is dit?
It's 3 o'clockDis drie uur
Give me this!Gee my dit!
Are you sure?Is jy verseker?
Take this! (when giving something)Neem dit!
It's freezing (weather)Dis vriesend koud
It's cold (weather)Dis koud
It's hot (weather)Dis warm
Do you like it?Hou jy daarvan?
I really like it!Ek hou regtig daarvan!
I'm hungryEk's honger
I'm thirstyEk's dors
He is funnyHy is snaaks
In The MorningIn die oggend
In the eveningIn die aand
At NightSaans
Hurry up!Skud op!
Cuss Words (polite)
This is nonsense! (or: this is craziness)Dis nonsens! (or) Dis malligheid = its craziness!
My God! (to show amazement)My God!
Oh gosh! (when making a mistake)Ag nee!
It sucks! (or: this is not good)Dis aaklig! (its awful)
What's wrong with you?Wat's fout met jou?
Are you crazy?Is jy mal?
Get lost! (or: go away!)Loop! (Be off!)
Leave me alone!Los my uit!
I'm not interested!Ek stel nie belang nie!
Writing a Letter
Dear JohnLiewe Jan
My trip was very niceMy reis was baie lekker
The culture and people were very interestingDie kultuur en mense was baie interesant
I had a good time with youEk het myself geniet hier by jou
I would love to visit your country againEk sal graag weer hier wil besoek
Don't forget to write me back from time to timeMoenie vergeet om vir my gereeld te skryf nie
Short Expressions and wordsKort uitdrukkings en woorde
GoodGoed
BadSleg
So-so (or: not bad not good)So-so
BigGroot
SmallKlein
TodayVandag
NowNou
TomorrowMôre
YesterdayGister
YesJa
NoNee
FastVinnig / Gou (Fast / Quick)
SlowStadig
HotWarm
ColdKoud
ThisDit
ThatDit / daardie
HereHier
ThereDaar
Me (ie. Who did this? - Me)Ek
YouJy
HimHom
HerHaar
UsOns
ThemHulle
Really?Rêrig?
Look!Kyk!
What?Wat?
Where?Waar?
Who?Wie?
How?Hoe?
When?Wanneer?
Why?Hoekom?
ZeroNul
OneEen
TwoTwee
ThreeDrie
FourVier
FiveVyf
SixSes
SevenSewe
EightAgt
NineNege
TenTien

Phrases and daily expressions have a very important role in Afrikaans, therefore they need very special attention. Once you're done with the Afrikaans Phrases, you might want to check the rest of our Afrikaans lessons here: Learn Afrikaans. Don't forget to bookmark this page.


Share